Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 9:39 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Ek het na hierdie wêreld toe gekom sodat die mense presies kan weet waar hulle met God staan. Dit beteken dat mense wat God skynbaar nog nooit geken het nie, Hom nou leer ken. Aan die ander kant beteken dit egter ook dat mense wat nog altyd gedink het dat hulle God wel ken, gaan hoor dat hulle Hom eintlik glad nie ken nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 9

Kyk Johannes 9:39 in konteks