Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:9 Die Boodskap (DB)

Daar staan die Joodse geleerdes toe met ’n mond vol tande. Hulle het nie geweet wat om te doen of te sê nie. Een vir een het hulle toe maar weer tussen die mense in verdwyn. Die belangrikstes het eerste gemaak dat hulle wegkom. Hulle het die vrou net daar by Jesus gelos.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:9 in konteks