“Maar julle tree presies op soos julle regte pa sou optree,” sê Jesus.Hulle snap toe waarop Jesus eintlik sinspeel: “Ons is g’n buite-egtelike kinders nie! Ons het net een Vader en dit is God self.”