Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:40 Die Boodskap (DB)

Maar julle wil My sommer doodmaak omdat Ek eerlik is en vir julle die waarheid vertel. En dit is nogal die waarheid wat Ek by God self gehoor het. Abraham sou nooit soos julle gemaak het nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:40 in konteks