Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:25 Die Boodskap (DB)

“Wie ís jy presies?” wou hulle toe weet. “Ai, moet Ek alles nou weer sê? Ek sê dit nog die hele tyd vir julle,” antwoord Jesus hulle toe. “As Ek darem vir julle moes sê wat Ek van julle dink, sou Ek julle nogal ’n rukkie kon besig hou.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:25 in konteks