Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:24 Die Boodskap (DB)

Daarom kan Ek vir julle sê dat julle besig is om God heeltemal mis te loop. Glo in My. Glo dat Ek is wie Ek sê Ek is. Anders gaan julle sonder God sterf. Elke sonde wat julle gedoen het, sal dan teen julle tel.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:24 in konteks