Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:13 Die Boodskap (DB)

Die Fariseërs val Hom toe dadelik aan: “Jy praat darem baie oor jouself, nè? Dit is net ‘ek, ek’ die hele tyd. Iewers moet ’n skroef los wees! Al hierdie dinge wat jy sê, kan tog nie waar wees nie, want niemand anders sê dit nie, net jy.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:13 in konteks