Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:12 Die Boodskap (DB)

Jesus praat toe verder met die mense: “Wat lig beteken vir iemand wat in die pikdonker sit, beteken Ek vir mense op geestelike gebied. Daarom sal iemand wat My volg se lewe nie sinloos wees soos dié van iemand wat in die donker rondstrompel nie. Hy sal sy lewe sinvol kan leef omdat hy sal kan sien wat om te doen om God tevrede te stel.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:12 in konteks