Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:31 Die Boodskap (DB)

Nie almal wou egter vir Jesus in die tronk gooi nie. Daar was baie mense wat in Hom geglo het. Vas oortuig het hulle gesê: “Kyk net watter wonderlike dinge het Hy al gedoen. Wat meer wil julle hê voordat julle oortuig sal wees dat Hy die Messias is?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:31 in konteks