Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:27 Die Boodskap (DB)

Moenie al julle energie verspil om gewone kos in die hande te probeer kry nie. Gewone kos eet julle vandag en môre is julle weer van voor af honger. Doen liewer moeite vir daardie kos wat julle vir altyd aan die lewe sal hou. As julle dit eet, sal julle nooit weer honger word nie. Die Seun van die mens sal daardie kos vir julle kan gee. God die Vader self staan mos agter alles wat sy Seun doen.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:27 in konteks