Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:26 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Hoekom doen julle al die moeite om My so te volg? Dit is definitief nie omdat julle God in my dade raakgesien het nie. Nee, julle doen dit maar net omdat Ek vir julle kos gegee en julle lekker geëet het. Ai, alles net vir ’n ete!

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:26 in konteks