Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:4 Die Boodskap (DB)

Intussen het Pilatus weer buite met die Jode gaan gesels. “Ek gaan Jesus buitetoe bring, hier na julle toe. Ek wil hê julle moet besef dat Jesus myns insiens onskuldig is.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:4 in konteks