Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:26 Die Boodskap (DB)

“Maar het ons jou dan nie in die tuin saam met Jesus gesien nie?” vra ’n ander een hom. Dinge het nou vir Petrus begin warm word. Die een wat hom dit gevra het, was familie van Malgus wie se oor Petrus afgekap het. Boonop het hy ook nog vir die hoëpriester gewerk.

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:26 in konteks