Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:25 Die Boodskap (DB)

Petrus het hom intussen nog daar by die vuur in die binneplein gestaan en warm maak. “Maar is jy nie een van die volgelinge van Jesus nie?” vra iemand hom.“Nee, nooit!” ontken Petrus dit.

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:25 in konteks