Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:18 Die Boodskap (DB)

In die binneplein het hulle ’n lekker vuur gemaak, want dit was koud. Die werkers en polisie het almal om die vuur gestaan om warm te kry. Petrus het ook tussen hulle gaan staan vir so ’n bietjie hitte.

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:18 in konteks