Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:26 Die Boodskap (DB)

Ek het hulle mooi vertel wie en hoe U presies is, en Ek is nog nie klaar nie; Ek sal nog verder met hulle daaroor praat. Dan sal hulle iets van u liefde begryp. Hulle sal verstaan hoe lief U My het en wat dit beteken. Dit alles sal deel word van hulle lewe soos Ek deel van hulle lewe is.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:26 in konteks