Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:25 Die Boodskap (DB)

Vader, U doen wat reg en regverdig is. Die ongelowige mense weet nie wie U is nie en steur hulle ook nie aan U nie. Dit is so anders as Ek wat U goed ken. My volgelinge weet dat U My na hulle toe gestuur het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:25 in konteks