Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:7 Die Boodskap (DB)

Moenie hartseer wees nie. Glo My, dit gaan glad nie so sleg wees wanneer Ek weggaan nie. Inteendeel, julle gaan daarby baat vind. Dink net, as Ek nie teruggaan nie, sal die spesiale Helper nie na julle toe kom nie. As Ek egter weggaan, sal Ek Hom na julle toe stuur.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:7 in konteks