Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:2 Die Boodskap (DB)

Praat van gevaarlike tye - die Jode sal julle uit hulle byeenkomste jaag en julle verbied om weer daar te kom. En dit is nie al nie! In ’n stadium sal hulle julle selfs doodmaak en dan mekaar gelukwens met die groot guns wat hulle vir God gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:2 in konteks