Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:26 Die Boodskap (DB)

Maar Ek gaan vir julle ’n spesiale Helper stuur wat van my Vader self af kom. Dit is die Heilige Gees en daar is geen ander Gees soos Hy nie. Dit is die ware Gees wat ook die waarheid goed ken. Hierdie Gees sal alles kom beklemtoon wat Ek gesê en gedoen het. Julle gaan ook vir die ongelowiges van My vertel en hulle probeer oorreed om Christene te word.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:26 in konteks