Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:20 Die Boodskap (DB)

Julle onthou mos nog wat Ek vir julle gesê het: ‘Die baas is belangriker as die werker.’ Daarom is dit logies dat as hulle hulle bes probeer om dit vir My so sleg moontlik te maak, hulle mos dieselfde met julle sal probeer doen.“As hulle nie luister na wat Ek vir hulle sê nie, sal hulle mos ook nie na julle luister nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:20 in konteks