Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:2 Die Boodskap (DB)

As daar takkies is wat net groei, maar nie ’n enkele druiwetros dra nie, sny Hy dit af. Die takkies wat druiwetrossies maak, versorg Hy mooi. Hy snoei hulle en maak hulle skoon sodat daar baie plek vir die druiwetrossies is.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:2 in konteks