Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:1 Die Boodskap (DB)

“Laat Ek ’n beeld gebruik om die verhouding tussen My, my Vader en my volgelinge te verduidelik. Stel julle voor my Vader is ’n druiweboer. Ek kan dan vergelyk word met ’n spesiale druiwestok. My Vader bewerk die wingerd goed en hou die lote wat uit die druiwestok groei goed dop.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:1 in konteks