Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:52 Die Boodskap (DB)

En dit was nie net bedoel vir die klompie Jode wat in Jerusalem gebly het nie. Nee, dit was bedoel vir al God se kinders, waar hulle ook al in hierdie wêreld mag wees. Jesus het gesterf, sodat hulle ook die ewige lewe kan kry en so aan die een gesin van God kan behoort.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:52 in konteks