Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:51 Die Boodskap (DB)

Hoewel hy hierdie woorde gesê het, was dit eintlik nie regtig hy wat gepraat het nie. Onthou, hy was daardie jaar die voorsitter van die Joodse Raad, ja, hoëpriester! Dit was God wat deur hom gepraat het. Hy was eintlik ’n boodskapper van God toe hy gesê het dat Jesus moes sterf sodat die volk kon bly leef.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:51 in konteks