Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:26 Die Boodskap (DB)

Maar niks wat Ek doen of sê, maak enige indruk op julle nie. En laat Ek vir julle sê hoekom nie. Ek gaan weer die voorbeeld van die herder en die skape gebruik. Julle is nie van my skape nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:26 in konteks