Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:25 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Maar dit is wat Ek nog die hele tyd vir julle sê. Dit is julle wat nie wil glo wat julle hoor nie. En dis nie al nie. Kyk wat doen Ek alles. Dit moet seker ook iets vir julle sê. Julle moet tog daaruit kan agterkom dat God deur My werk.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:25 in konteks