Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:22 Die Boodskap (DB)

Dit was weer tyd vir die fees waarin daar teruggedink is aan die tyd toe die tempel ingewy is. Elke jaar in die winter het die Jode met ’n groot fees teruggedink aan die inwyding van hulle tempel.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:22 in konteks