Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:21 Die Boodskap (DB)

“Nee, julle maak ’n groot fout,” kom dit weer van ’n ander. “Iemand wat die spoor byster geraak het, kan nie só praat nie. En buitendien, het julle al van ’n versteurde man gehoor wat iemand wat sy hele lewe blind was, kon laat sien? Toe, wat sê julle nou?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:21 in konteks