Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:51 Die Boodskap (DB)

“Luister nou mooi na wat Ek sê: Julle sal God se woonplek in die hemel sien oopgaan. Voor julle oë sal die engele van God van die Seun van die mens af opgaan daarheen en dan terugkom na Hom toe.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:51 in konteks