Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:33 Die Boodskap (DB)

Wel, soos ek gesê het, ek self het nie eens geweet wie hierdie belangrike Persoon sou wees nie. God wat my gestuur het om met water te doop, het egter vir my gesê: ‘Dit is jou teken: die Gees sal voor jou oë neersak op die Een wat mense met die Heilige Gees gaan doop.’

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:33 in konteks