Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:32 Die Boodskap (DB)

Dit is nie al wat Johannes te sê gehad het nie, maar hy het met oortuiging die volgende vertel: “Die Gees het voor my oë soos ’n duif uit die hemel afgekom en op Jesus neergesak en op Hom gebly.

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:32 in konteks