Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:30 Die Boodskap (DB)

Dit is van Hom wat ek gepraat het. Ek het mos gesê dat daar Iemand ná my gaan kom, maar dat Hy baie belangriker is as ek. Immers, voor ek nog gebore was, was Hy al daar. Julle het gevra hoekom ek doop.

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:30 in konteks