Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:29 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het dit toe gebeur. Jesus het na Johannes toe gekom. “Kyk mooi! Daar is die Offerlam van God!” het Johannes uitgeroep. “Hy gaan die mag van die sonde in die wêreld finaal breek.

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:29 in konteks