Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:19 Die Boodskap (DB)

Die Jode uit Jerusalem het ’n afvaardiging priesters en Leviete wat in die tempel gewerk het na Johannes toe gestuur. Hulle moes kom uitvind wie Johannes presies was. Daar gekom, vra hulle hom: “Wie is jy?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:19 in konteks