Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:18 Die Boodskap (DB)

Niemand het God nog ooit gesien nie. Die unieke Seun, self God, is baie naby aan sy Vader. Daarom kan Hy ons vertel wie sy Vader is. Hy kan ons leer wat ons van God moet weet.

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:18 in konteks