Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:14 Die Boodskap (DB)

Jesus het toe as mens aarde toe gekom. ’n Mens kan sê Hy het onder ons kom huis opsit. Ons het gesien hoe belangrik en wonderlik Hy is. Net die unieke Seun van die Vader is so groot en belangrik. Hy was soos ’n fontein van die goeie dinge wat God vir ons so onverdiend wil gee. By Hom kon ons ontdek wat regtig waar en eg is.

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:14 in konteks