Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:20 Die Boodskap (DB)

As hy hom nie gehelp het nie, sou daardie persoon totaal van God af weggedwaal en sonder God gesterf het. Hy sal daardie persoon help om weg te draai van al die verkeerde dinge wat hy gedoen het, asof dit nooit deel van sy lewe was nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:20 in konteks