Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:19 Die Boodskap (DB)

Liewe Christene, sê nou een van julle raak die koers byster en iemand sou hom reghelp, wat dan? Wel, iemand wat so ’n persoon weer op die regte pad help, help hom om nie sy lewe weg te gooi nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:19 in konteks