Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:9 Die Boodskap (DB)

Dit is iets waaroor julle baie sleg moet voel. Julle behoort daaroor te huil. Vee die glimlag van selftevredenheid van julle gesig af en wys hoe jammer julle oor julle sondes is. In plaas van die lag van vrolikheid moet daar die traan van skuld en rou wees.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:9 in konteks