Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:4 Die Boodskap (DB)

So draai julle die rug vir God en vry na die sonde. Besef julle nie dat om gedurig die verkeerde dinge te doen wat so eie aan ons as mense is, beteken om teen God te draai en sy vyand te word nie? Julle het ’n keuse. Julle kan kies om soos die mense te leef wat God nie ken nie, maar dan kies julle ook om God se vyand te word.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:4 in konteks