Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:12 Die Boodskap (DB)

Daar is net een Persoon wat belangriker is as die wet en dit is die Een wat die wet gemaak het. Hy alleen kan besluit wie vrygespreek word en wie veroordeel word. Wie is jy nou miskien om te maak of jy kan oordeel of iets kan sê oor jou medemens?

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:12 in konteks