Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:9 Die Boodskap (DB)

As julle egter party mense begin voortrek en beter behandel as ander omdat hulle menslik gesproke belangrik lyk, doen julle nie wat God van julle vra nie. Volgens die wet van die Koning is julle dan niks beter as tronkvoëls wat nie wil luister na sy wet nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:9 in konteks