Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:10 Die Boodskap (DB)

Dit help nie dat ’n mens die meeste van God se wette presies hou, maar jou aan een van hulle nie steur nie. Al is dit net daardie één wat jy nie wil doen nie, is dit so goed of jy die rug draai vir alles wat God van jou vra.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:10 in konteks