Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:7 Die Boodskap (DB)

Is dit nie dieselfde mense wat vir julle so maklik voor almal van allerhande lelike dinge beskuldig nie? Is dit nie ook hulle wat omdraai en Hom beledig wat vir julle so belangrik is nie?

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:7 in konteks