Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:6 Die Boodskap (DB)

Maar julle behandel juis hierdie arm, onbelangrike mense sleg. Dink weer mooi daaroor na. Wie is die rykes voor wie julle so kruip? Is dit nie hulle wat nie omgee om op julle te trap en julle soos vloerlappe te behandel nie?

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:6 in konteks