Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:24 Die Boodskap (DB)

Christus is nie sommer in ’n heilige plek in wat deur mense gemaak is en net soos ’n skaduwee van die regte een is nie. Nee, Hy is in die hemel self na God toe om ons saak daar by God namens ons te gaan stel. Die hoëpriester op aarde moes ook natuurlik elke jaar in die Heiligste deel ingaan met die bloed van diere.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:24 in konteks