Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:23 Die Boodskap (DB)

Die aardse Heilige plek en alles daarin is maar soos ’n skaduwee van die hemelse Heilige plek. As die aardse plek so met bloed vir God aanvaarbaar gemaak is, was daar vir die hemelse Heilige plek ’n baie beter offer nodig.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:23 in konteks