Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:9 Die Boodskap (DB)

Dit sal heeltemal anders wees as die ooreenkoms wat Ek met hulle voorgeslagte gemaak het. Ek praat van die ooreenkoms wat Ek met hulle gemaak het toe Ek hulle veilig uit Egipte uitgelei het. Maar hulle het nie hulle deel van die ooreenkoms nagekom nie. Daarom het Ek ook nie meer my deel van die ooreenkoms nagekom nie en my rug vir hulle gedraai.”Dit het die Here gesê. Maar die Here het verder gegaan:

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:9 in konteks