Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:10 Die Boodskap (DB)

“Ek sal in die toekoms ’n nuwe ooreenkoms met my mense maak. Ek sal seker maak dat hulle nooit sal vergeet wat Ek van hulle wil hê nie. Wat Ek van hulle verwag, sal Ek deel van hulle lewe maak. Ek sal vir hulle hulle God wees en hulle sal my mense wees.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:10 in konteks